
Ontmoet die voorsitter van die US Raad:
Dr Nicky Newton-King
Dr Nicky Newton-King is vroe?r vanjaar as die 14de voorsitter van die US Raad verkies. Sy is die eerste vrou om hierdie amp by die Universiteit Stellenbosch te beklee.
Lees meer

#USVROUE is baanbrekers, gewaardeerde meningsvormers en denkleiers. Hulle sienings oor aktuele kwessies word plaaslik en elders hoog aangeslaan, en hulle verskyn gereeld in rubrieke, meningsartikels en televisie-onderhoude. Hier is ’n oorsig van hulle mees onlangse media-aktiwiteite.
Dr Nana Adom-Aboagye
Baan die weg vir vroue-afrigters om die boonste sport te bereik
Prof Lizette Rabe
Benodig: Omgee. Wat kan jy doen om ons wêreld beter te maak?
Dr Linda Zuze
Waarom beklee mans nog steeds so baie leierskapsposisies in skole?
Prof Juliana Claassens
Nogtans het sy volgehou: Die krag van feministiese meme
Dr Rizwana Roomaney
Ons moet dringend sifting vir servikale kanker verhoog
Prof Anita Bosch & Dr Georgina Ponday
Vroue steeds onderverteenwoordig in STEM. Beursvoorwaardes help nie
Prof Amanda Gouws
Risiko’s en beperkings van ChatGPT en Bing
Prof Tanya de Villiers-Botha
Geweld teen vroue is skokkend hoog in Suid-Afrika – daar moet anders gedink word daaroor

As ’n voorkeurwerkgewer, omarm die Universiteit Stellenbosch diversiteit in die werksplek en word ons dinamiese mense se unieke talente en sterkpunte as hefboomkrag aangewend. Ter herdenking van Werkersdag in Mei, het die US ’n reeks artikels, getiteld #’ndagindielewe, aan ons personeel gewy. Lees meer oor sommige van die #USVROUE wat in hierdie veldtog bekendgestel is.
Diane Gahiza
Projekko?rdineerder: Sentrum vir Sosiale Geregtigheid
René Robbertze
Hemis-beampte: Strategiese Inisiatiewe & Inligtingsoorsigbestuur
Elizabeth Newman
Administratiewe beampte: Departement Joernalistiek
Dr Jill Ryan
Gender-niegeweldko?rdineerder: Eenheid vir Gelykwaardigheid
Katlego Letlonkane
Programbestuurder vir Kapasiteitsontwikkeling: Afdeling Menslike Hulpbronne
Nienke Osborne
Privaatakkommodasiebeampte: Kantoor vir Studente-akkommodasie