Geskiedenis
Vorige kurators van die US Botaniese Tuin sluit in Dr Hans Herre (1925-1962), Mr Wim Tijmens (1962–1999) en Mnr Deon Kotze (1999–2012).
(L-R) Dr Augusta V. Duthie, Dr Gert C. Nel, Dr Hans Herre en Mnr Helmut Meyer
(L-R) Uitleg van die "bo-tuin" (die deel van die Botaniese Tuin aangrensend Neethlingstraat) in 1948; Die "bo-tuin" in 1930 met Harmonie en Monica koshuise in die agtergrond.
Die Botaniese Tuin se oorspronklike uitleg was geinspireer deur klassieke botaniese tuine gefokus op die opleiding van studente, soos die bekende botaniese tuin in Padua, Itali?. Die enigste oorblyfsel van hierdie vroe? ontwerp kan vandag gesien word in die Botaniese Tuin se formele kruie-tuin. Sommige van die eerste plante wat aangeplant is in die Tuin kan vandag steeds gesien word, en al is dit buite die oorspronklike konteks, gee dit 'n interessante terugblik op die Tuin se oorspronklike funksies.
??
(L-R) Ariede-huis in 1965; Waterleliedamme (circa 1970)