肆客足球

Statistics and Actuarial Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

???Departement Statistiek en Aktuari?le Wetenskap?

??????????????

Welkom!

’n? Mens kan vandag enige artikel in die media lees en kort voor lank sal iemand iewers numeriese gegewens rapporteer. Moderne tegnologie genereer groot volumes data en inligting oor enigiets onder die son; dus word toenemend staat gemaak op goed opgeleide beroepslui om dit te ontleed. Hulle interpreteer die resultate van die ontledings en die insigte wat daaruit voortvloei, maak beter besluitneming oor belangrike sake moontlik.

Die kursusse wat deur die Departement Statistiek en Aktuariёle Wetenskap van die Universiteit Stellenbosch aangebied word, is ontwerp om die skaars vaardighede wat hierdie beroepslui benodig, te ontwikkel. Voornemende studente kan uit ’naantal graadprogramme kies wat tot beroepe in onder meer Statistiek, Aktuariёle Wetenskap en Finansiёle Risikobestuur lei.

Sedert 2021 word ook die program BDatSci (Baccalareus van Datawetenskap)? aangebied
As alternatief, studente kan ook registreer vir BCom (Wiskundige Wetenskappe) graad met Datawetenskap as 'n fokusarea. Vir meer inligting, kliek hier.?

?

  • Kli?ek hier? om die Departement se Opedag webtuiste te besoek.

?



Ons nuutste nuusbrief: Januarie 2024??

?YouTube video (BDatSci)

 



 

VOLGENDE SEMINAAR LESING

?Sien Simnaars elders op webblad??

???Gaan na die seminaar-reeks hier.