肆客足球

Statistics and Actuarial Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraadse Finansi?le Risikobestuur

????Hier vind u inligting oor die voorgraadse finansi?le risikobestuur program wat aangebied word deur die departement.

Sien die Fakulteit se jaarboek?? hier vir 'n meer in diepte omskrywing van die verskillende modules.

?BCom (Wiskundige Wetenskappe)

Fokusare: FINANSI?LE RISIKOBESTUUR

Persone met opleiding in Finansi?le Risikobestuur, Wiskundige Statistiek en Finansi?le Wiskunde word in diens geneem deur groot finansi?le instellings as finansi?le kwantitatiewe analiste soos onder andere finansi?le risikobestuurders, portefeuljebestuurders en finansi?le-instrument handelaars. Hierdie opleiding gee studente die nodige agtergrond vir die bou aan stimulerende en finansieel lonende loopbane in die finansi?le wêreld.

Eerste Jaar (128 of 136 krediete)

??Verpligte Modules?
Aktuari?le Wetenskap?112(8)
Waarskynlikheidsleer en Statistiek?144(16)
Wiskunde?114(16), 144(16)
?Plus?
Ondernemingsbestuur??113(12), 142(6)
Ekonomie?114(12), 144(12)
Finansi?le Rekeningkunde?188(24)
Inligtingstelsels?112(6)
?Of?
Rekenaarwetenskap?114(16), 144(16)
Ekonomie?114(12), 144(12)
Finansi?le Rekeningkunde?188(24)

Ondernemingsbestuur 113(12) en 142(6) word in die tweede jaar gevolg.

Tweede Jaar (136 of 154 krediete)

??Verpligte Modules***?
Aktuari?le Wetenskap?274(24) of
?Finansi?le Risikobestuur?274(24)
Ekonomie?214(16), 244(16) of
Finansi?le Rekeningkunde?288(32) of
??Operasionele Navorsing??214(16), 244(16)
?Finansi?le Risikobestuur??212(8), 242(8)
Wiskundige Statistiek?214(16), 245(8), 246(8)
Wiskunde?214(16), 244(16)

*** Indien Rekenaarwetenskap 114(16) en 144 (16) in die eerste jaar gevolg en geslaag is, moet Ondernemingsbestuur 113(12) en 142(6) gevolg word plus die verpligte modules soos hieronder.

*** Waar Ondernemingsbestuur 113 en/of 142 as voorvereistes gelys word, kan die betrokke tweedejaarsmodules eers in die derde jaar gevolg word.

Derde Jaar (144 krediete)

Verpligte Modules?
Finansi?le Wiskunde378(32)
?Finansi?le Risikobestuur?314(24), 344(24)
?Wiskundige Statistiek?312(16), 316(16), 344(16), 364(16)