肆客足球

Statistics and Actuarial Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Vrystelling van die Professie se Eksamens

Stellenbosch se aktuari?le program is so gestruktureer dat dit moontlik is om vrystellings van die tien Deel A1, A2 en A3 vakke van die professie se eksamens te kry gedurende jou BCom (Aktuari?le Wtenskap) en HonsBCom in Aktuari?le Wetenskap grade.

Om aanbeveel te word vir vrystelling moet jy 'n bevredigende punt behaal in die ooreenstemmende universiteits module soos hieronder uiteengesit:

Aktuari?le Verening VakOoreenstemmende Universiteits Module?
?A101?Waarskynlikheidsleer en Statistiek 144 en
??Wiskundige Statistiek 214 en 244
?A102?Ekonomie 114 en 144
?A103?Finansi?le Rekeningkunde 188 en
?Fi?nansi?le Risikobestuur 212
?A201?Aktuari?le Wetenskap 274
?A202Aktuari?le Wetenskap 326 en
??Wiskundige Statistiek 344
?A203?Aktuari?le Wetenskap 388
?A204?Aktuari?le Wetenskap 346 en
??Wiskundige Statistiek 364
?A205?Module in HonsBCom
?A301?Module in HonsBCom
?A302?Module in HonsBCom

Die Universiteit kan slegs vrystelling aanbeveel aan die Aktuari?le Vereniging van Suid Afrika nadat die student sy/haar graad voltooi het.

Vrystelling van vakke in Deel F1 kan verkry word as deel van die Nagraadse Diploma of Magistergraad in Aktuari?le Wetenskap.?

?