肆客足球

Statistics and Actuarial Science
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Finansi?le Risikobestuur

Die professionele bestuur van finansi?le risiko's – wat deur mark-, kredietverwante en operasionele onsekerhede geskep word – word al hoe belangriker. Risiko's impliseer egter ook geleenthede. Finansi?le Risikobestuur gebruik wiskundig-statistiese modelle om blootstelling aan finansi?le risiko's te bestuur en die opbrengs op finansi?le beleggings te optimeer.

Vir afgestudeerde studente is daar stimulerende en winsgewende posisies beskikbaar in die finansi?le dienstebedryf (gewoonlik by beleggingsbanke en batebestuursmaatskappye) as finansi?le risikobestuurders, portefeuljebestuurders, batebestuurders en kwantitatiewe finansi?le analiste.