??Sentrum vir Akademiese-administrasie (Tygerberg-kampus)
Oorsig
Ons bied ge?ntegreerde akademiese-administrasiedienste ter ondersteuning aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) op die Tygerberg- en Stellenbosch-kampusse. Ons werk ondersteun voornemende en huidige studente, akademiese en ondersteuningspersoneel, en eksterne belanghebbendes dwarsdeur die studente-lewensiklus.
Ons belangrikste fokusareas sluit in:
- Keuring, toelating en registrasie van FGGW-studente
- Implementering van die Universiteit Stellenbosch se beleide, prosedures en akademiese regulasies
- Registrasie van student en gegradueerdes by pofessionele rade (Raad op Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGSA) en die Suid-Afrikaanse Verpleegraad (SAVR))
- Akademiese beplanning, rooster- en assesseringsko?rdinering
- Akademiese rekordbestuur van FGGW-studente
- Sekretariaatondersteuning vir staande komitees van die FGGW
- Ko?rdinering van Toewydingseremonies
Ons ondersteun geassosieerde entiteite met
- Koshuisplasing op Tygerberg-kampus
- Administrasie van voorgraadse beurse en lenings
?
?
TOEWYDING-SEREMONIES >?
Nuttige Skakels?
- Beleide, Riglyne, Re?ls en Regulasies
- Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswet?enskappe Jaarboek (Deel 12)??
- Verlof tot afwesigheid aansoekvorm
- Onderbreking van studies aansoekvorm
- Motiveringsbrief?
Registrasie
Informasie?
- Nuweling Voorgraadse Stude?nte
- 2025 Nuwe UG Registrasie Inligting_FGGW
-
Tygerberg Registrasiev?orm
Stakingsvorm - Terugkerende Studente
- 2025 Registrasie Inligting_FGGW?
-
Tygerberg Registrasievorm
Stakingsvorm
Hertoelatings-appélaansoeke
-
Readmissio?n? Form
-
Readmission Appeals communication and application instructions
- Readmis???sion?? FAQs
- External Mental Health Practitioner?’s Report
- Motivation for course change