肆客足球

Centre for Student Administration
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?????????????????????Sentrum vir?? Studente-administrasie

Kantoor van die Adjunkregistrateur?

Farah Fredericks???

???Adjunkregistrateur en Hoof: Sentrum vir Studenteadministrasie?? (Tygerberg-?kampus)?

Farah Fredericks?

?+27 21 938 9379

?? ?Stuur e-pos
? ?FGGW-hertoelating?
? ?Algemene navrae
?
  • Algemene verantwoordelikheid vir die strategiese en bedryfsbestuur van die funksies en personeel in die Sentrum vir Studenteadministrasie (Tygerberg-kampus)
  • Prosessering van dissiplinêre kwessies met betrekking tot studente in oorleg met fakulteitsbestuur, die Studentedissiplinekantoor en die Afdeling vir Studentesake
  • Verskaffing van insette oor relevante akademiese beleide en prosedures, en van advies aan die Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se bestuurspan
  • Verskaffing van administratiewe en sekretariaatdienste aan ’n verskeidenheid komitees, onder andere die Fakulteitsraad
  • Verantwoordelikheid vir die integriteit van akademiese rekords op die Tygerberg-kampus
  • Verskaffing van leiding en advies aan voornemende en huidige studente, personeel en lede van die publiek oor studente- en akademiese administrasie en verwante sake?
??  

Senior Bestuurder: Akademiese Administrasie (Tygerberg-kampus)?

Gift Nyirenda

?+27 21 938 9284

?Stuur e-pos
?
  • Ko?rdinering van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (RGBSA)- en die Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging (SARV)-registrasie van alle Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe- of FGGW- voorgraadse studente
  • Verskaffing van hulp aan kliniese assistente en voornemende spesialiste met hulle RGBSA-registrasie
  • Verantwoordelikheid vir die redigering van die FGGW-jaarboekdeel (Deel 12)
Wanda de Jager????

???Ko???rdineerder: Kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-?kampus)

Wanda de Jager?

?+27 21 938 9379

?Stuur e-pos? ?
?FGGW-hertoelating?
? ?Algemene navrae
? ?
  • Bedryfsko?rdinering van die kantoor van die Adjunkregistrateur (Tygerberg-kampus)
  • Bedryfsko?rdinering van die Sentrum vir Studenteadministrasie (Tygerberg-kampus)
  • Bestuur van navrae van studente en die bre? publiek, onder andere bestuur van die e-pos-rekening vir algemene navrae, naamlik tygstudentadmin@sun.ac.za?
  • Hulp aan studente met onderrigmediumbriewe (beter bekend in Engels as Medium of Instruction letters) vir oorsese werkpermitte
  • Samestelling van die almanak van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Tygerberg-kampus
  • Bestuur van die stoor en gehaltekontrole van verlof-tot-afwesigheid-vorms
  • Verskaffing van steun aan die Adjunkregistrateur en FGGW met hertoelatingsaansoeke
  • ?Medebestuur van die FGGW se toewydingseremonies
? ?