???????????????????????Sentrum vir?? Akademiese-administrasie
?
Voorgraadse Keuringskantoor
Voorgraadse Keuringskantoor

Senior Voorgraadse Keuringsbeampte
Anthea Roberts
?+27 21 938 9533
?Stuur e-pos??Algemen navrae??
Programfokus: ?BSc in Fisioterapie, B in Verpleegkunde, B in Arbeidsterapie
- Administrasie en prosessering van aansoeke vir keuring vir die voorgraadse programme van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Steun van aktiwiteite rakende die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. die US se Opedag)
- ?Hantering van program- en keuringsnavrae vanaf voornemende studente, ouers en die publiek

Voorgraadse Keuringsbeampte?
Carin Basson
??+27 21 938 9580
?? ?Stuur e-pos??Algemen navrae??
Programfokus: MBChB, BSc in Dieetkunde en B in Spraak-Taal- en Gehoorterapie?
- Keuringsadministrasie van voorgraadse aansoeke van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)
- Ondersteunde aktiwiteite rakende die werwing van voornemende studente vir die voorgraadse programme van die FGGW (bv. die US se Opedag)
- ?Hantering van algemene program- en keuringsnavrae vanaf voornemende studente, ouers en die publiek
?
?