肆客足球

Physiological Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Physiological Sciences_web banner_.jpg????Ons visie

Die Departement Fisiologiese Wetenskappe streef daarna om 'n wêreld-klas, toekomsgerigte onderneming te wees wat fokus op uitnemendheid en innovering in onderrig en navorsing ten einde van verbeterde menslike ontwikkeling, welsyn en gesondheid. 

Ons missie

  • Om te streef na baanbreker onderrig en opleiding op 'n voor- en nagraadse vlak om denkers en leiers van die gemeenskap te lewer.
  • Om navorsing mededingend op 'n globale skaal uit te voer met die fokus op 'n holistiese benadering na chroniese lewenstyl siektes om innoverende oplossings te lewer om menslike gesondheid en welstand te verbeter.
  • Om die nuutste tegnologie en ge?ntegreerde modelle te gebruik om navorsingsvrae van nasionale belang te ondersoek.
  • Om 'n bemagtigende en inklusiewe omgewing te vestig wat die suksesvolle ontwikkeling en groei van alle studente en personeel fasiliteer.

SU_Physiological_Sciences_website.jpg?


?