肆客足球

????????Departement Biochemie?

?

Wat is Biochemie?

?? 

Biochemie l¨º op die kruising van chemie en biologie?, en strek vanaf molekul¨ºre strukture via makro-molekul¨ºre aktiwiteite tot by biologiese funksies.

In ons departement sal u toegepaste studies soos die behandeling van afvalwater, aartappel virus verspreiding, kontraseptiese middels, die ontdekking van nuwe geneesmiddels, malaria asook fundamentele werk soos Sisteem Biologie en P450 funksie vind. Volg enige van die skakels om meer oor ons navorsing, voorgraadse en nagraadse kursusse, personeel en ander departementele aangeleenthede uit te vind.?????


?

?


2024 Beste 2e-jaar studen?te: Louis Barnard ?


2024 Beste 3e-jaar student:?? Rachel Pereira?


2024? Beste Honneurs student:? Le Roux Strydom?? 

?(prys geborg deur Whitehead Scientific)





Ons Navorsing

?