Plant-bioinformatika en Molekulêre Sistematiek
???????Bellstedt Groep??
??Die Bellstedt Groep fokus op:
- Ondersoeke na die evolusie van virusse en bakteriese patogene van aartappels en vrugtebome en die opsporing daarvan.
- Plant molekulêre sistematiek en evolusionêre studies op plantgroepe wat in Suid-Afrika voorkom met die klem op plante in die Kaapse Fynbos streek.
- Die ontwikkeling van DNA entstowwe teen volstruismikoplasmas.
- Vis filogenetika.?