肆客足球

Visie & Missie

????????



?Visie

Om 'n plek te wees waar fundamentele verandering in ons studente, onsself, ons omgewing, asook die wyse waarop ons lewe op 'n molekulêre vlak verstaan, moontlik is.

??

?????Missie

Ons missie is….

om 'n kultuur van wetenskaplike ondersoek, kritiese denke en debat te koester;

om deur middel van deelnemende bestuur 'n werksomgewing te skep waarbinne elkeen sy volle potensiaal kan ontwikkel;

om studente op te lei in beide fundamentele kennis asook die toepassing van die wetenskaplike metode;

om die fundamentele kennis van Biochemie uit te brei deur leiding en innoverende navorsing, tot voordeel van die gemeenskap en industrie;

om 'n multidissiplinêre navorsingstrategie te volg deurdat die diversiteit en kundigheid in die departement ten volle benut word;

om ons sentrale posisie in die fakulteit en universiteit te benut om sodoende verandering teweeg te bring deur innoverende en nuwe benaderings tot leer en onderrig.?

??



?



??Waardes???

Integriteit/Etiek/Eerlikheid             Respek vir die individu             Kommunikasie            ? Verantwoordbaarheid?

?