肆客足球

Sisteembiologie

Die Molekulêre Sisteembiologie g?roep bestudeer die kontrole en regulering van sellulere prosesse deur gebruik te maak van teorie, rekenaar-modellering en eksperimentele benaderings. ??Deur gebruik te maak van 'n teoretiese raamwerk geskoei op metaboliese kontrole-analise word regulering in 'n ge?ntegreerde sellulere konteks wat metabolisme, seintranduksie en die genetiese hierargie insluit, bestudeer. Aspekte van hierdie teorie word eksperimenteel bestudeer in eensellige organismes soos gis, bakteri? en Plasmodium falciparum?, deur gebruik te maak van gekontroleerde kultivering in bioreaktors en kwantitatiewe analise met HPLC, massaspektroskopie? en KMR.

Die groep is aktief in die veld van rekenaar-gedrewe sisteembiologie, beide in die ontwikkeling van kinetiese modelle van lewendige sisteme (suikerriet metabolisme, vergelykende analise van glikolise in verskeie organismes, gis selsiklus), en die ontwikkeling van nuwe ?modelleringsplatvorms (PySCeS en JWS Online).??


?Rohwer groep

?Snoep groep?

??Van Niekerk groep?


?