?Onrusbarende statistieke toon dat mense met gestremdhede 'n veel ho?r koers van geweld ervaar as die res van die bevolking, en dat armoede, wat dikwels met gestremdheid gepaardgaan, die ongelykhede wat hulle alreeds ervaar ten opsigte van gesondheidsorg, opvoeding en behuising, vererger.
Volledige artikel beskikbaar in Engels.