? servicest-top.jpg?

Dienste??

Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie lewer ’n aantal dienste aan die kampusgemeenskap van die Universiteit Stellenbosch.

Strategiese kommunikasie??

Skryf-, vertaal- en redigeerdienste
Fotografie & videografie 
Kommunikasietemas en kernboodskappe
Institusionele boodskapontwikkeling
Advies en steun vir kommunikasieplatforms

Digitale kommunikasie

Everlytic-massaverspreidingstelsel
Sosialemediaveldtogte
Advies en steun vir webwerf?
Stroming
??

Belanghebbendeverhoudings

Geleentheidsbeplanning
Kernboodskappe
Byhou van databasis van belanghebbendes
Advies oor protokolle
??
??

Handelsmerk- en korporatiewe identiteit?

??Handelsmerkverwante steun
Bestuur van korporatiewe identiteit
Advies oor protokolle?

??
??