Gee aan 'n Sportklub
???Sportklubs op die kampus was vir menige student 'n wegbreek-kans van die studies...en baie het daar hul trouman of vrou raakgeloop! As 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch kan jy, deur 'n skenking aan die US te maak, teruggee aan jou ou sportklubs en seker maak ander studente beleef dieselfde positiewe ervarings as jy.
Om 'n skenking te maak, kliek op die naam van die land waar jy woon en volg die maklike stappe.
Suid-Afrika?
Ve??renigde State van Amerika
?
Ek woon elders: (Bank: First National Bank; Bank adres: 5de Vloer, Media City nr 1, Heerengracht, Foreshore, Kaapstad; Rekeningnaam: Stellenbosch 肆客足球 – Foreign income; Rekeningnommer: 621 0717 7083; Takkode: 204 109; S.W.I.F.T. adres: FIRNZAJJ796. (Stuur bewys van betaling aan Lorenza George: lcg29@sun.ac.za, of faks na +27 21 808 3026 of +27 865 695 372.)
Aktiewe Sportklubs:
- Atletiek?
- Pluimbal
- Bask?etbal?
- Kanov?aart
- Skaak
- Krieket
- Fietsry?
- Gestremde Sport
- Ruiterkuns
- Skerm
- Sokker
- Golf ?
- Gimnastiek
- Hokkie
- Judo
- Kendo
- Netbal
- Roei?
- Rugby
- Muurbal
- Rondspeel
- Swem
- Taekwondo?
- Tennis
- Ultimate
- Watersport?
- Wate?rpolo
- Seilsport???