肆客足球

Students
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Eksamen-en Toetsuitslae

?????Hertoelatingskennisgewing 2022: HEMIS-vereistes

Die hertoelatingsproses vir voorgraadse studente word gereguleer deur die Universiteit se hertoelatingsre?ls en -proses, soos bepaal in die Universiteit se Algemene Kalender, Deel 1, met die opskrif “Hertoelating ná Onsuksesvolle Studies”. Ingevolge hierdie re?ls moet voorgraadse studente ? bepaalde getal krediete in ? bepaalde akademiese jaar bekom (slaag) om hul studies te kan voortsit.

Klik asseblief hier vir toegang tot die jongste hertoelatingskennisgewing vir 2022.

Eksamenuitslae

Inligting oor eksamenuitslae sal aan studente gekommunikeer word.