?????????
Aansoek: Herevaluering van A2 en A3 antwoordboeke/skrifte:?
?Aansoe?k- en betalingspro?sedure vir die herbeoordeling van eksamenantwoords?krifte???
?
Aansoek: Assesseringskonsessies vir toetse en eksamens?
-
1. Aansoekdatums vir assesseringskonsessies:
Eerste semester begin Maandag 13 Januarie 2025 en eindig Vrydag 21 Februarie 2025.
Tweede semester begin Maandag 21 Julie 2025 en eindig Vrydag 1 Augustus 2025. -
2. Prosedure om aansoek te doen, of ’n versoek te rig, vir assesseringskonsessies:
2.1 Lees die handleiding ?(Student Guide – How to raise an exam concession and view concession letter? >>) oor hoe om ’n assesseringskonsessieversoek op SUNStudent te rig.
2.2 Druk dieVorm vir Praktisyns >>? en stuur dit aan jou praktisyn om te voltooi. Sodra dit voltooi is, voeg dit by die betrokke verslae van jou mediese praktisyn / sielkundige / oogarts.?
2.3 Hou by die aansoektydperke hierbo aangesien geen laat aansoeke deur SUNStudent opgelaai kan word nie.?
?????2.4 Kontak concessions@sun.ac.za >>? vir bystand.?
?
?
Tygerbergkampus
?Stellenboschkampus
Volg 2.1, 2.2 en 2.3 hierbo. Kontak jou fakulteit se studentesteunbeampte of
concessions@sun.ac.za >> vir bystand.
Tygerbergkampus
Volg 2.1, 2.2 en 2.3 hierbo. Kontak jou fakulteit se studentesteunbeampte of ?
concessions@sun.ac.za >>
vir bystand.