???????

Oorsig

Die Universiteit Stellenbosch se oorsigpublikasie vergesel die jaarlikse ge?ntegreerde verslag en bespreek enkele van die hoogtepunte van die Universiteit oor 'n spesifieke verslaggewing. Die publikasie bevat ook finansi?le inligting oor ons bedrywighede gedurende die boekjaar.

Lees die nuutste Oorsig
 

Ge?ntegreerde Jaarverslag

Die jaarlikse ge?ntegreerde verslag van die Universiteit Stellenbosch (US) dek die volle omvang van die Universiteit se bedrywighede gedurende die verslagtydperk en bevat finansi?le gegewens oor ons bedrywighede gedurende die verslagjaar. Vir die leser se gemak word ons volledige finansi?le verslag steeds gepubliseer as deel van ons ge?ntegreerde verslag

Hierdie verslag word net in Engels gepubliseer.

Besoek die argief met vorige Jaarverslae
???