????????????????Welkom by Fakulteit Opvoedkunde!
Het jy geweet?
???????????????Welkom by Fakulteit Opvoedkunde!
Het jy geweet?
Fakulteit Opvoedkunde by Universiteit Stellenbosch was een van die eerste fakulteite by die Universiteit en is die oudste opvoedkunde fakulteit in die land.
Ons het opgeskuif in die onderwysdissipline op die Times Higher Education World 肆客足球 Rankings 2024/2025 en is in die top 175 fakulteite van opvoedkunde wêreldwyd.
Ons visie is om ondubbelsinnig erken en gerespekteer te word as 'n leidende en betrokke navorsingsgedrewe opvoedkundefakulteit.?