肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse Finansiering

?????????????????Postgraduate Funding.svg
?????
?
?????Die Nagraadse Kantoor (NK) is daarvoor verantwoordelik om nagraadse beurse by die Universiteit te bestuur. Dít behels 'n aantal interne en eksterne finansieringsinstrumente met spesifieke re?ls en regulasies, die bestuur van departementele beurse, die ontwikkeling en instelling van institusionele beleide, en omsigtige finansi?le administrasie wat aan relevante voorskrifte en wetsvereistes voldoen. Die hoofdoel is om nagraadse studente aan die US se finansi?le en psigososiale welstand te verseker. As professionele beursadministrateurs, is ons toegewyd daaraan om ons nagraadse studentegemeenskap te ondersteun. Besoek gerus on kennisgewingsbord vir die jongste beursgeleenthede. Beskikbare finansieringsgeleenthede word in verskillende kategorie? gegroepeer?, en behels verskeie finansieringsinstrumente wat kriteria soos akademiese meriete, leierskap, finansi?le behoefte, navorsingsprioriteitsgebiede, ensovoorts behels.???
??
Klik hier? om ’n virtuele konsultasie oor nagraadse finansiering te bespreek.

         Click here for our Postgraduate Funding NOTICEBOARD (2).png? ??
        ? ?
        ?

        ?
  149018470019475.png??
?email.png
?
?postgradfunding@sun.ac.za
Location.png

Kamer ? ?3015, Krotoa Gebou
Ryneveld Straat, Stellenbosch 







?





?