肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsingspublikasie-uitsette en Akkreditasie

??????????????????????????????????Oorsig

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) is verantwoordelik vir die indiening van navorsingsuitsette vir subsidiedoeleindes by die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding (DHOO), asook die opstel van 'n navorsingsuitsetverslag vir die Universiteit. Dit word jaarliks gedoen deur toegewyde ko?rdineerders wat verantwoordelik is vir die proses van die indiening van publikasies vir subsidie binne hul onderskeie departemente/sentrums/eenhede/skole. Dit sluit die oplaai van elektroniese kopie? en stawende dokumentasie op Symplectic Elements in, die stelsel wat sedert 2024 vir hierdie doel gebruik word. Die sluitingsdatum vir indiening is die tweede laaste Maandag in Januarie elke jaar. Historiese data (voor 2024 opname) is steeds beskikbaar vir ko?rdineerders op die Navorsingsadministrasie (RA) Stelsel.??

  • Die DHOO subsidi?er navorsingsuitsette in die volgende kategori?e:
  • Vaktydskrifartikels  (navorsingsartikels ) in geakkrediteerde joernale 
  • Eweknie ge?valueerde gepubliseerde kongresverrigtinge 
  • Eweknie ge?valueerde boeke en hoofstukke in boeke


Sien asseblief die DHOO se beleid hier vir verdere besonderhede. 



Kontak:
Navor?singspublikasie-uitsette beleidsnavrae 
en die? gebuik van Symplectic Elements?:

Gebruik van Symplectic Elements?:
?Gebruik van Symplectic Elements?:?Tegniese navrae omtrent Symplectic Elements

?user.png Daléne Pieterse

phone-call.png 021 808 3557
email.png Email Daléne 


building.png Kamer 2048,  Krotoa ????????Gebou
??

? user.png?Felicia 
            McDonald
phone-call.png 021 808 2581
email.png Email Felicia 


user.png Whitney Prins

phone-call.png +27 21 808 9971
email.png Email Whitney?


user.pngJennifer  De  Beer

phone-call.png?+27 21 808 9444
email.png Email Jennifer