肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Elektroniese navorsingsadministrasie

????'n Elektroniese stelsel, die Research Administrator (RA) (Navorsingsadministrasie), word gebruik om die data vas te lê wat benodig word vir die jaarlikse opname van navorsingsuitsette.

RA is 'n web-gebaseerde databasis waartoe 'n kontakpersoon binne elke departement/afdeling/sentrum/buro toegang het. Hierdie persoon word aangewys deur die departementele voorsitter/direkteur en is verantwoordelik vir rekordhouding van die navorsingsuitsette binne die betrokke department/afdeling/sentrum/buro.
 
'n Uitgebreide gebruikersgids is beskikbaar as 'n tutoriaal op die RA webwerf. 'n Verkorte weergawe van die gebruikersgids is beskibaar op versoek by Daléne Pieterse

Kontak:

??user.png?Daléne Pieterse
phone-call.png021 808 3557
email.pngEmail Daléne???
?user.png?Felicia Mc Donald
phone-call.png?021 808 2581
email.png?Email Felicia?
?user.pngWhitney Prins
phone-call.png021 808 9971
email.pngEmail Whitney