肆客足球

Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Universiteitsbefondsing

Verskeie befondsingsgeleenthede is beskikbaar via die Subkomitees van die Navorsingskomitee en ander bronne.

 
Subkomitee A ondersteun navorsing in die fakulteite Lettere en Sosiale Wetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid, Teologie, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en Krygskunde.  Personeel uit die steundienste kan ook by hierdie komitee aansoek doen om befondsing.
Subkomitee B ondersteun navorsing in die fakulteite Natuurwetenskappe, AgriWetenskappe en Ingenieurswese.
Subkomitee C ondersteun navorsing in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Kliek ?hier? vir meer inligting.

 
*Onthou om ook u fakulteit direk te kontak oor moontlike befondsingsgeleenthede, veral vir kongresbywoning.
line.png
 
?
Shannon Faro
Telefoon: 021 808 4480