Laudate
Stellenbosch Universiteitskoor
Dirigent: André van der Merwe
1. Svete Tihiy (Gladsome Light)
2:50
'n Russiese lofgebed uit die Aanddiens (Vespers)
Alexander Kastalsky (1856-1926, Rusland)
2. Svete Tihiy (Gladsome Light)
3:10
Pavel Chesnokov (1877-1944, Rusland)
3. Alleluia
1:40
'n Feestelike Latynse motet vir dubbelkoor
Jacobus Gallus (1550-1591, Sloveni?)?
4. Haec Dies
2:30
'n Feestelike Latynse motet vir ses stemme
William Byrd (1543-1623, Engeland)
5. Oggendgesang (Morning Hymn)
2:58
'n Tradisionele Afrikaanse gesang
verw. André van der Merwe
Viool: Madri Gerber
6. Aandlied (Evening Hymn)
3:40
verw. André van der Merwe
7. Pie Jesu
2:45
Die Latynse teks vir Pie Jesu is van die Requiem-nagmaal
Hendrik Hofmeyr (1957-, Suid-Afrika)
8. Anima Christa
4:35
Hierdie bekende Latynse gebed wat handel oor die Heilige Nagmaal van Christus is geskryf deur Pous Johannes XXII in 1330.
Ryan Cayabyab (1954-, Filippyne)
9. Lauda Sion
2:35
Lauda Sion is 'n Latynse motet van lof.
Gy?rgy Orbán (1947-, Hongarye)
10. Laudate Dominum
4:28
Die Latynse teks van Laudate Dominum is gebaseer op Psalm 117
Giedrius Svilainis (1972-, Litaue)
11. Gloria
4:04
Die komponis gebruik Oosterse invloede in haar toonsetting van hierdie bekende Latynse teks.
Hyo-Won Woo (1974-, Korea)
12. Dies Irae
4:50
Alberto Balzanelli (1941-, Argentini?)
13. The Birth of Orc
4:32
Hendrik Hofmeyr (1957, Suid-Afrika)
14. Ziles Zina (Message of a Bird)
9:48
Pēteris Vasks (1946-, Latvi?)
15. Amazing Grace
4:35
verw. Eriks Esenvalds (1977, Latvi?)
Sopraan: Zanike Botha
16. Go, Tell it on The Mountain
2:30
verw. Roland Carter
Soliste: Albert Willems; Geran Steyn; Andrea Winckler
17. I Can Tell the World
2:36
verw. Moses Hogan
18. Witness
2:38
verw. Jack Halloran
19. John the Revelator
3:46
verw. Paul Caldwell & Sean Ivory
Klavier: Elzeth Germishuys
20. Come Again Sweet Days
1:40
John Dowland (1563-1626, Engeland)