肆客足球

Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Samewerking

???Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin werk saam met verskillende departemente van die Universiteit Stellenbosch asook met ander botaniese tuine binne en buite Suid-Afrika. Die Tuin is ook lid van Botanic Gardens Conservation International (BGCI).

Organisasies wat saamwerk met die Botaniese Tuin sluit die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteit-Instituut (SANBI), Chanticleer Garden en Boland Bonsai Kai in. Ons vervoerbehoeftes word goedgunstig ondersteun deur Westvaal Stellenbosch?.


          ?                                     logo_new_large.jpg