肆客足球

Botanical Garden
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ondersteun die Stellenbosch Universiteit Botaniese Tuin

??

?Ondersteun ons deur die Tuin te besoek - die fooie vir enkele toegang en besoekerkaarte wat by die Botaniese Tuin se winkel beskikbaar is, ondersteun ons tuin- en bewaringswerk - sien Besoekersinligting vir meer inligting..

Donasies

Finansi?le bydraes groot en klein ter ondersteuning van ons werk kan in die volgende rekening en kostepunt gedeponeer word:

Rekeningnaam: Stellenb??osch Universiteit
Standard Bank 
Tak: Stell?enbosch?, takkode: 050610
Rekeningnommer: 073006955 
NB gebruik die volgende verwysing: Donasies CC-R5607
?
Stuur asseblief die bewys van betaling aan subg@sun.ac.za. 
Stellenbosch Universiteit kan 'n  18A Belastingsertifikaat op versoek uitreik vir donasies en skenkings.

Vrywilligers

Vrywilligers kan hulp te verleen met tuintake, aanwysingsborde, kommunikasie-inhoud en ander werk onderhewig aan die beskikbare tyd van ons span om toesig te hou en te ondersteun.?

As u wil betrokke raak, stuur 'n e-pos na subg@sun.ac.za met die onderwerp-re?l, "Navraag oor vrywilligers by SUBG".?
?

?