Ontmoet jou fakulteit

Elke fakulteit het 'n verwelkomingsprogram saamgestel om jou te help om die fakulteit, die personeel en jou mede studente beter te leer ken. Die fakulteit se verwelkomingsprogram is verpligtend. Klik hier om die program af te laai.

 
 
 
 
 
 
 
 
 
?