???????

verwelkomingsgeleentheid
Amptelike verwelkoming deur die Rektor
Die Universiteit Stellenbosch hou Donderdag, 30 Januarie 2025 sy amptelike verwelkomingsgeleentheid vir nuwelingstudente by die Danie Craven-stadion.
Klik hier om kaart vir stadion te sien? >>
?Die verwelkomingsgeleentheid word gevolg word deur die Droomoptog en Droomkermis (Victoriastraat) van 20:00 tot 22:15.?