7. Impak van die 2016 #FeesMustFall-veldtog en 0% styging
- By die US beloop die begrotingstekort vir die hoofbegroting (R85,3 miljoen) en akkommodasie-begroting (R28,2 miljoen) vir 2016 R133,5 miljoen.
- Die US het ’n bydrae van R79,2 miljoen van die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding ontvang om ’n gedeelte van dié tekort vir 2016 te befonds.
- Die balans van die tekort in die hoofbegroting word befonds deur begrotingsnitte in sekere institusionele kostes (R10,4 miljoen) en ‘n bydrae uit die Raad se diskresionêre fondse (R15,2 miljoen). Die balans van die tekort in die akkommodasie-begroting (R8,3 miljoen) is uit die akkommodasie-reserwes aangevul.
- Die Departement van Ho?r Onderwys en Opleiding het R2,33 miljard voorsien vir die totale tekort vir die sektor vir 2016, met inflasie-aanpassings vir 2017 en 2018. Dit beloop R2,6 miljard vir 2017 en vir 2018 ’n bedrag van R2,8 miljard (hoof- en akkommodasiebegroting.
HUIDIGE SKAKELS:
1. Inleiding
2. Maak sin van befondsing in die ho?ronderwyssektor in SA
3. Die Universiteit Stellenbosch se waarde-proposisie
4. Hoe die US ons studente ondersteun
5. Studentegelde by die Universiteit Stellenbosch
6. Begrotingscenarios 2017
7. Impak van die 2016 #FeesMustFall-veldtog en 0% styging
8. Huidige inisiatiewe en volgende stappe
Die volledige dokument kan hier afgelaai word
US-KOMMUNIKASIE
- Styging in inkomste noodsaaklik vir volhoubare kernbesigheid
- Volhoubare uitnemendheid & beurse noodsaak styging in inkomste
LEES MEER
- USAf verwelkom aankondiging oor studentegelde (19/09/2016)
- Verklaring van die regering oor studentegelde-subsidies vir 2017 (18/09/2016)
- US-aanbieding by Kommissie (6/09/2016)
- Verklaring deur die Minister van Ho?r Onderwys en Opleiding (31 Augustus 2016)
- Mediaverklaring van Universiteite Suid-Afrika (USAf) van 12 Augustus 2016.
- The flawed ideology of ‘free higher education’ deur Nico Cloete.
- The ideology of free higher education in South Africa – the Poor and the Middle Class Subsidising the Rich deur Nico Cloete.