3. Die Universiteit Stellenbosch se waarde-proposisie
?
As ? nasionale bate maak die US ? waardevolle bydrae tot ons land. Voldoende befondsing is egter noodsaaklik om ons akademiese uitnemendheid, beurse en ondersteuningsdienste vir studente volhoubaar te kan bestuur.
- Ons lewer gesogte gegradueerdes, gereeld ? rekord-aantal doktorsgrade en van die hoogste navorsingsuitsette en bied innoverende ondersteuningsdienste vir studente.
- Terwyl die gemiddelde nasionale deurvloeikoers vir eerstejaarstudente by 50% draai, slaag 85% van ons studente daarin om voort te gaan met hul tweede studiejaar.
HUIDIGE SKAKELS:
1. Inleiding
2. Maak sin van befondsing in die ho?ronderwyssektor in SA
3. Die Universiteit Stellenbosch se waarde-proposisie
4. Hoe die US ons studente ondersteun
5. Studentegelde by die Universiteit Stellenbosch
6. Begrotingscenarios 2017
7. Impak van die 2016 #FeesMustFall-veldtog en 0% styging
8. Huidige inisiatiewe en volgende stappe
Die volledige dokument kan hier afgelaai word
US-KOMMUNIKASIE
- Styging in inkomste noodsaaklik vir volhoubare kernbesigheid
- Volhoubare uitnemendheid & beurse noodsaak styging in inkomste
LEES MEER
- USAf verwelkom aankondiging oor studentegelde (19/09/2016)
- Verklaring van die regering oor studentegelde-subsidies vir 2017 (18/09/2016)
- US-aanbieding by Kommissie (6/09/2016)
- Verklaring deur die Minister van Ho?r Onderwys en Opleiding (31 Augustus 2016)
- Mediaverklaring van Universiteite Suid-Afrika (USAf) van 12 Augustus 2016.
- The flawed ideology of ‘free higher education’ deur Nico Cloete.
- The ideology of free higher education in South Africa – the Poor and the Middle Class Subsidising the Rich deur Nico Cloete.