肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Houtwetenskapstudente ondersteun die STEM@Maties-program
Outeur: Prof Martina Meincken
Gepubliseer: 21/02/2023

??Die STEM@Maties-program is gemik op voorheen benadeelde ho?rskole, om leerders vertroud te maak met eksperimentele tegnieke en moontlike projek idees. Sowat tien skole uit die Stellenbosch / Wynland-streek het deelgeneem.

Karl Kutzer en Keenan Nefdt van die Departement Bos- en Houtwetenskap het verskeie analitiese tegnieke aangebied wat gebruik word om die akoestiese eienskappe van hout te karakteriseer en verduidelik hoe eienskappe, soos digtheid, of voginhoud klank be?nvloed.?