Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens in ? vrye en demokratiese land beklemtoon. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
*Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking het nie hierdie artikel gefasiliteer nie. Dit is ongelukkig nie in Afrikaans beskikbaar nie.?