肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
AvOL 2025
Outeur: Johara Khan
Gepubliseer: 24/02/2025

??

Die 18de jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) vind plaas op 3 en 4 November 2025.

Die konferensie vind vanjaar plaas by die Protea Hotel Stellenbosch en Konferensiesentrum, Techno Park.


Die doel van die konferensie is om aan US akademici die geleentheid te bied om deel te neem aan gesprekke oor onderrigpraktyke en -filosofie?. Hierdie jaar se konferensie beloof om weereens ’n opwindende en leersame geleentheid te wees.



Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees. Navrae: Veronica Kleinsmith, vfbeukes@sun.ac.za