?Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid vir Gestremdhede aan die Universiteit Stellenbosch dat ons ? inklusiewe samelewing moet skep waar persone met gestremdhede hul volle potensiaal kan bereik. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.