??VRYWARING:
?Hierdie webwerf se inhoud word sonder waarborge van enige aard verskaf en ons
ondersteun dit nie noodwendig of keur dit op enige manier goed nie. As jy sou staatmaak op
sodanige inhoud doen jy dit op eie risiko en die Universiteit van Stellenbosch sal geensins
aanspreeklik teenoor jou wees in die verband nie. Webwerf inhoud kan sonder kennis
verwyder of gewysig word. Die Universiteit van Stellenbosch behou al sy regte voor in die
inhoud van ons webwerf. Jy mag egter wel na die inhoud verwys vir doeleindes van
regmatige nie-kommersi?le akademiese navorsing of studie op voorwaarde dat die outeur
van die inhoud en ons eienaarskap op gepaste wyse erken word. Stel ons asseblief
onmiddellik in kennis as jy glo dat inhoud op ons webwerf foutief is of op onwettige wyse
gebruik word deur ‘n e-pos te stuur aan ons by ecomms@sun.ac.za.
???