肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
肆客足球: Digitalisering van ISE verbeter pasi?ntsorg en beskerm gesondheidspersoneel
Outeur: Wilma Stassen
Gepubliseer: 23/06/2020

? Ambisieuse digitaliseringsprojek wat nie net die versorging van ernstig siek 肆客足球-pasi?nte sal verbeter nie, maar ook die risiko van die besmetting van hospitaalpersoneel sal verklein, word by die Tygerberg-hospitaal in Kaapstad van stapel gestuur.

Die digitalisering van die hospitaal se 肆客足球-intensiewesorgeenheid (ISE) sal meebring dat weggedoen word met papiergebaseerde pasi?ntrekords wat met die hand by hospitaalbeddens aangeteken moet word. Dit sal vervang word deur ? nuwe digitale stelsel wat van kameras en rekenaartablette gebruik maak om pasi?nte se lewensfunksies te monitor.

“Die projek is gebou op die sterk vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Wes-Kaapse departement van gesondheid en sal beter sorg vir pasi?nte met 肆客足球 meebring, asook ? veiliger omgewing vir gesondheidsorgwerkers in die ISE-omgewing. Hierdie is ? belegging waarvan die voordele sal voortduur lank nadat die huidige pandemie bedaar het," sê prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die US. Die FGGW is ? sterk vennootorganisasie van die Tygerberg-hospitaal en het ? deurslaggewende rol in die konseptualisering en finansiering van die projek gespeel.

“Hierdie is ? opwindende, innoverende voorbeeld van hoe die US se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die spits van die stryd teen 肆客足球 is deur sorg van gehalte te lewer en uitkomste te verbeter. Dit is ook ? wesentlike vergestalting van die US se maatskaplike impak en relevansie," sê prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die US.

“Met die naderende golf van 肆客足球-gevalle sal die Tygerberg-hospitaal se hulpbronne ongetwyfeld onder groot druk wees en klinici en verpleegpersoneel sal deur ? ho?r risiko van infeksie in die gesig gestaar word," sê prof Nico Gey van Pittius, Visedekaan: Navorsing en Internasionalisering van die FGGW.

Die Tygerberg-hospitaal was die eerste aangewese 肆客足球-hospitaal in die Wes-Kaap en het tans ? ho? lading van 肆客足球-infeksiegevalle, met inbegrip van pasi?nte wat intensiewe sorg nodig het. Gevolglik het relatiewe ho? infeksiekoerse onder die hospitaal se personeel voorgekom en meer as 200 gesondheidswerkers van die hospitaal het al positief vir 肆客足球 getoets.

“Om na ons personeel om te sien is ? top-prioriteit vir die hospitaalbestuur. Hierdie tegnologie sal ons vermo? verder versterk om die risiko's vir personeellede in die kritiekesorgomgewing (ISE en ho?sorg) te verklein en is ? betekenisvolle stap vooruit," sê dr Dimitri Erasmus, uitvoerende hoof van die Tygerberg-hospitaal.

Ventilasie van 肆客足球-pasi?nte verg gespesialiseerde kennis van ventilasiefisiologie en ervaring in kritieke sorg. Net ? klein getal intensiewesorgspesialiste by die Tygerberg-hospitaal beskik daaroor. Die hospitaal is ook verantwoordelik vir die ISE-behoeftes van distriks- en streekshospitale, insluitende dié in die Paarl, Khayelitsha, Helderberg en Worcester. ISE-sorg vereis voortdurende bywerking van pasi?nte se lewenstekens, wat tans ? arbeidsintensiewe proses op ? papiergebaseerde stelsel behels en moontlike risiko van infeksie by siekbeddens vir gesondheidswerkers inhou.

Die Tygerberg-hospitaal het onlangs twee “infeksiebestande robotverpleegkundiges" aangeskaf. Quintin en Salma help IS-spesialiste reeds met saalrondes in die 肆客足球-waakeenheid. Die digitaliseringsprojek sal ? uitbreiding van Quintin en Salma se werk wees en sal die risiko van infeksie verder verklein, asook die vermo?, reikwydte en doeltreffendheid van mediese en verpleegpersoneel verhoog.

“Die veiligheid van hospitaalpersoneel is ons top-prioriteit en al word personeel van persoonlike beskermingstoerusting voorsien, is dit net vir 45 minute gemaklik om te dra. Dit is lomp en tydrowend om aan en uit te trek. Deur die papierwerk te verminder sal verpleegkundiges kan fokus om sorg van ho? gehalte aan pasi?nte te verskaf," verduidelik dr Brian Allwood, ? IS-spesialis wat in die Tygerberg-hospitaal se 肆客足球-kritiekesorgeenhede werk en ook een van die leiers van die digitaliseringsprojek is. “Na raming sal personeelbesmettingsbeheer met tot 50% verbeter as papier deur digitale rekordhouding vervang word."

Die nuwe digitale stelsel sal pasi?nt- en spesialisdata deur die gebruik van kameras, rekenaartablette en stem- en elektroniese notas op ? sentrale databasis vasvang, wat spesialiste en verpleegkundiges in staat sal stel om pasi?nte van ? afstand te monitor (pleks van by die siekbed) en dus potensieel vir meer pasi?nte te sorg. Met hierdie tegnologie kan die kapasiteit van dokters in effek verhoog word deurdat IS-spesialiste pasi?nte selfs van die huis af kan monitor, wat hulle in staat stel om hierdie kritieke werk te doen terwyl hulle self-isoleer of om afgetrede dokters met die nodige vaardighede aan te stel om pasi?nte en ventilatorlesings van ? afstand te monitor.

In die toekoms kan hierdie stelsel uitgebrei word vir die monitering van pasi?nte in eksterne of landelike hospitale wat nie oor die nodige personeelvaardigheid of kapasiteit hiervoor beskik nie en dit kan ná die pandemie voortduur.

Nog ? newevoordeel van die installering van kameras by 肆客足球-ISE-beddens is dat dit moontlik video-oproepe tussen pasi?nte en hul gesinne kan fasiliteer. “Pasi?nte in 肆客足球-sale is heeltemal van hulle geliefdes afgesonder en hulle kan eensaamheid ervaar. Video-oproepe met vriende en familie wanneer pasi?nte stabiel en op die herstelpad is, kan ? groot hupstoot vir hulle welstand en veggees wees," sê Allwood.

Hierdie noodsaaklike projek is moontlik gemaak deur ? skenking van die Michael & Susan Dell-stigting. Hierdie filantropiese organisasie sonder winsbejag het $100 miljoen bewillig om gemeenskappe wêreldwyd te help om 肆客足球 te beveg.

“肆客足球 het ? mediese noodtoestand geskep wat van gesondheidsorginstellings vereis om vinnig nuwe en innoverende maniere te ontwikkel om hulle personeel, pasi?nte en families veilig te hou. Ons is dankbaar om sy-aan-sy met ons vennote te werk terwyl hulle elke dag nuwe uitdagings die hoof bied en die virus onvermoeid beveg," sê dr Thashlin Govender, programdirekteur van die Michael & Susan Dell-stigting Suid-Afrika.

Ofskoon die R1,8 miljoen-skenking van die Michael & Susan Dell-stigting die kritieke eerstevlak-digitalisering van die 肆客足球-ISE by die Tygerberg-hospitaal moontlik gemaak het, kort ? verdere R2,9 miljoen vir die tegnologie-opgradering in die saal en die ge?ntegreerde afstandsonderrig- en -leerplatform.