肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Media: neem asseblief kennis – Huis ten Bosch nie toeganklik vir media tot verdere kennisgewing
Outeur: Corporate Communication
Gepubliseer: 13/08/2019

?Die assessor word vandag op die Huis ten Bosch terrein verwag. Om veiligheidsredes kan media nie tot die beskadigde dele van die koshuis toegang kry alvorens die assessor en die US se Afdeling Fasiliteitsbestuur nie die terrein veilig verklaar het nie. ?