肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Regter Dennis Davis sê howe alleen kan nie die planeet red nie
Outeur: Desmond Thompson
Gepubliseer: 08/07/2025

Oudregter Dennis Davis was die hoofspreker by 'n kollokwium op 28 Junie 2025 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid oor klimaatsveranderings en regspleging.

Die geleentheid is gesamentlik aangebied deur die leerstoel in Stedelike Reg en Volhoubaarheidsbestuur, beklee deur prof Anél du Plessis, en die Gys Steyn-leerstoel in Finansi?le Reguleringsreg, beklee deur prof Johann Scholtz. Die twee leerstoele vergestalt die Fakulteit se toenemende fokus op die regsdimensies van volhoubare ontwikkeling.

Klik hier vir ? artikel deur Desmond Thompson wat op 6 Julie 2025 deur Daily Maverick gepubliseer is.

* Desmond Thompson is 'n vryskutjoernalis.

Onderskrif: Regter Dennis Davis aan die woord by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Regsgeleerdheid op 28 Junie 2025. Foto: Ignus Dreyer