肆客足球

Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Godsdienstige tradisies, regering en burgerlike samelewing kan sosiale geregtigheid help bevorder
Outeur: Corporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 20/02/2025

?Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media wys prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en Yeukai Chideya (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) daarop dat godsdienstige tradisies, die regering en die burgerlike samelewing kan help om sosiale geregtigheid vir almal in Suid-Afrika te bevorder. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.