BTW-verhoging tot 15,5% effektief vanaf 1 Mei 2025
?Die Universiteit Stellenbosch wil alle studente en personeel daaraan herinner dat, as deel van Suid-Afrika se 2025 Nasionale Begroting, die Regering 'n verhoging in BTW vanaf 15% tot 15,5% vanaf 1 Mei 2025 aangekondig het. Ons SUNFin Oracle Cloud Financials-stelsel is aangepas en getoets vir die verhoging.