??
|
- ?Aansoeke sluit in September
- Raadpleeg die
US Jaarboek en/of die
FGGW Jaarboek
- Doen aanlyn aansoek by
www.maties.com
- Akademiese omgewings keur self studente
- Na afloop van keuring word studieleiers via departementele Nagraadse Programkomiteerapporte genomineer
- Studieleiers is die hoof kontakpunt vir M-studente
|
? ?
|
- Slegs studente wat die formele aansoekproses voltooi het, kan geregistreer word
- Word hanteer via
fmhsregistration@sun.ac.za
- Registrasietydperk: 2 January tot 31 Maart
- Tweede semester (met toestemming): 1 Junie tot 31 Julie?
- Direk na registrasie onderteken die student en studieleier/s 'n 'Memorandum of Understanding'
|
?
|
- Raadpleeg asb die
Riglyne vir Navorsingsmeesters en konsulteer jou studieleier en departementshoof
- Studente en studieleiers moet positief en nou saamwerk met behulp van die gereelde voorlegging van geskrewe werk
- Vir verdere inligting oor eksaminering, kontak Me Chanelle Windvogel (tyg-thesis@sun.ac.za)
|
? ?
|
- Stuur teen
6 maande voor eksaminering 'n
indien-voorname vorm aan
tyg-thesis@sun.ac.za
- Die akademiese omgewing
nomineer eksaminatore via 'n Nagraadse Programkomitee rapport, teen
6 maande voor eksaminering
- Dien die proefskrif vroegtydig in,
voor die finale afsnydatums:
- 31 Augustus vir moontlike graduering in Desember
- 30 November vir moontlike graduering in Maart/April
|
? |
Die hoof,
interne studieleier stuur
die finale studieleierpunt en die volgende PDF-dokumente per
e-pos aan
tyg-thesis@sun.ac.za:
-
Getekende proefskrif vrystellingsvorm;
-
Goedgekeurde proefskrif; en
-
Turnitin verslag wat 'n ooreenstemmingskoers van 15% of minder aandui (rekenaarlêer
saamgepers as nodig).
-
As die akademiese program 'n goedgekeurde merkraamwerk het, heg dit ook aan.
|