肆客足球

Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Wetlike en Beroepsgesondheid-en-veiligheidsvoldoening

?????

Die Kantoor vir Wetlike en Beroepsgesondheid-en-veiligheidsvoldoening staan omgewings by met die nagaan en opstel van kommersi?le kontrakte waartoe die Universiteit Stellenbosch (US) ’n party is, sowel as die opstel van regsdokumente. Ons verskaf ook steun met die bestuur van regsrisiko, veral risiko’s rakende regsdokumente. 

Aan die US verwys “kommersi?le kontrakte” na alle ooreenkomste wat nie navorsings- of indiensnemingsverwant is nie en wat die volgende insluit sonder om daartoe beperk te wees: borgskappe, skenkings, huurooreenkomste, tenderdokumente, samewerkingsooreenkomste, voorgraadse en nagraadse beurse, en geregtelike diensleweringsooreenkomste. Alle kontrakte waartoe die Universiteit ’n party is, moet op skrif gestel en deur ’n regsadviseur afgeteken wees voordat die Universiteit se gemagtigde ondertekenaar die ooreenkoms mag onderteken
?

?Vusi April???

Administreerder: Kommersi?le Kontrakte

Vusi April
?

+27 21 938 9971

????Stuue e-pos



?

?Neilen Maikoo???

Ko?rdineerder: Gesondheid en Veiligheid

Neilen Maikoo?
?

+27 21 938 9752

????Stuue e-pos?


??




Nuttige Skakels


BESIGHEIDS-INTELLIGENSIE