肆客足球

Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Menslikehulpbronne-ondersteuning

????

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het verskeie vennootwerkgewers, naamlik die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste (NGLD), die Wes-Kaapse Regering Departement Gesondheid (WKR:G) en die Mediese Navorsingsraad (MNR). Ons verskaf, via die Afdeling Besigheidsbestuur, bykomende ondersteuning aan die Universiteit se Afdeling Menslike Hulpbronne. Dit sluit die volgende in:
 
  • Ko?rdineer vergaderings van die Komitee vir Akademiese Aanstellings en Bevorderings (KAAB).
  • Ko?rdineer vergaderings van die Fakulteits- en institusionele MH Komitee.
  • Ko?rdineer kontrakaanstellings.
  • Stel 'n jaarlikse personeelplan vir die Fakulteit op.
  • Ko?rdineer aansoeke om buite-/privaat werk.
  • Ko?rdineer die aanstelling van personeel wat deur die Departement Ho?r Onderwys en Opleiding (DHOO) se Toekenning vir Kliniese Opleiding bekostig word.?
Die personeel wat by hierdie take betrokke is:

?Lezel Fisher???

Besigheidsbestuur: Ko?rdineerder

Lezel Fisher
?

+27 21 938 9493

????Stuur e-pos





?

?Pruniel Thornes???

Senior Administratiewe Beampte

Pruniel Thornes?
?

+27 21 ?938 9848?

????Stuur e-pos?





?????

Nuttige skakels


BESIGHEIDS-INTELLIGENSIE