肆客足球

Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Algemene Finansi?le Bestuur

???????

Die Afdeling Besigheidsbestuur moet deur middel van vernuwende, toekomsgerigte ondersteuningsmeganismes 'n Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe opbou wat operasioneel en finansieel volhoubaar is. Dit sluit die volgende in:

 

  • Verskaf flink, akkurate inligting aan sleutelbelanghebbendes; en beskerm terselfdertyd Universiteitsbates, re?el sowel as ontasbaar, en verseker dat aan Universiteitsbeleide en ?prosedures voldoen word.
  • Funksioneer as onontbeerlike vennoot in aangeleenthede wat ekonomiese, finansi?le en fidusiêre insette en kundigheid verg.
  • Bedien die Fakulteit van raad oor beleid en prosedures.
  • Bestuur die Finansies diensvlak ooreenkoms
  • Hoof begroting finansi?le bestuur
    • Jaarlikse begroting toekenning
    • Bestuur van onderriggelde
    • Strategiese toekennings
    • Ge?ntegreerde begroting rapportering
    • Fakulteit beleggingsbestuur
  • Bestuur en oorsig van die Departement Ho?r Onderwys en Opleiding se Kliniese Opleiding toekenning
  • Bate bestuur
  • Kortkursus finansi?le oorsig?


Personeellede in die Kantoor vir Algemene Finansi?le Bestuur:?

??
?Stefan Engelbrecht???

Adjunkdirekteur: Besigheidsbestuur

Stefan Engelbrecht
?

+27 21 938 9939

????Stuur e-pos





?

?Darius Rhoda???

Finansi?le Beampte: Besigheidsbestuur

Darius Rhoda
?

+27 21 938 9187

????Stuur e-pos





?

?Given Nkuna???

Senior Administratiewe Beampte

Given Nkuna
?

+27 21 938 9479

????Stuur e-pos





?

?Pruniel Thornes???

Senior Administratiewe Beampte

Pruniel Thornes
?

+27 21 ?938 9848?

????Stuur e-pos





?????????