肆客足球

Doctoral Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch
?
Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Hulpbronne vir Meestersnavorsing

?Welkom

?Welkom en dankie vir jou belangstelling in 'n meestersgraad in die gesondheidswetenskappe. Volg asb die skakels hieronder en aan die regterkant vir relevante inligting.

Aansoeke

  • Aansoeke sluit aan die einde van September
  • Bykomende vereisdes geld vir kliniese assistente
  • Raadpleeg die US Jaarboek en/of die FGGW Jaarboek
  • Doen aanlyn aansoek by www.maties.com
  • Keuring berus by akademiese omgewings
  • Wanneer keuring afgehandel is, nomineer die akademiese omgewing 'n studieleier vir elke student

Registrasie

  • ?Slegs studente wat die formele aansoekproses suksesvol voltooi het kan geregistreer word
  • Word hanteer via fmhsregistration@sun.ac.za
  • Registrasieperiode: 2 Januarie to 27 Maart

MoU





  • Studente en studieleiers moet 'n Memorandum van Begrip (Memorandum of Understanding - MoU) onderteken

?Meesterstudies




  • Raadpleeg jou studieleier op gereelde basis
  • Sorg dat jy vertroud is met die MOU en die betrokke Riglyne:
  • Hierdie Gids tot die etiekproses sal ook waardevol wees
  • ?Studente en studieleiers moet nou en positief saamwerk  op die basis van gereelde geskrewe indienings