肆客足球

RDSD
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?NIOS  |  Voorgraadse Navorsing

?Vind 'n Navorsingsprojek


Daar is verskillende wyses waarop mense idees kry vir navorsingsonderwerpe. Dit mag iets wees wat jy gedurende ? kliniese sessie observeer, ? probleem wat opgelos moet word, of  ? verskynsel wat jy graag wil ondersoek. Idees kan ook gevorm word, deur in gesprek te tree met personeellede wat werk op ? navorsingsveld wat jou belangstelling geprikkel het. 'n Idee kan ook ontwikkel deur reeds gepubliseerde navorsing te lees.

Voorgraadse studente se eerste ervaring met navorsing sal altyd onder die toesig van 'n mentor met meer ervaring wees, soos ? personeellid by die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Dit is ? goeie wegspring plek en ? wonderlike geleentheid om meer uit te vind oor navorsingsprojekte wat plaasvind by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, asook ? kans om personnel te nader wat navorsingsprojekte het wat vir jou van belang mag wees. Sommige FGGW-personeellede is veral entoesiasties oor die ondersteuning en toesig van voorgraadse studente navorsers. Sien onder vir ons groeiende lys van voorgraadse navorsingskampioene gevoeg het.

Mentors available to supervise undergraduate research 2022.png