肆客足球

Centre for Infectious Diseases
Welkom by Universiteit Stellenbosch

?
Samewerking??


 

?SAMEWERKER

?STRATEGIE?

?UKWANDA?

?Verklaring van behoeftes aan opleiding en navorsingsblootstelling. Gesamentlike ontwikkeling van leweringskanale wat in behoeftes sal vervul. ?

SENTRUM VIR GESONDHEIDSBEROEPE ONDERWYS?

?Samewerking in terme van navorsing en onderrig. 
Gesamentlike ondernemings rakende die ontwikkeling, onderrig en assessering van kurrikula?

?UK?

Navorsingsamewerking tussen hierdie sentrum en die Institute of Infectious Diseases and Molecular Medicine by UK.?

?NASIONALE INSTITUUT VIR OORDRAAGBARE SIEKTES?

Bydraes tot nasionale waarnemingsprogramme (reeds in plek), samewerking rakende onderrig in DTM&H, navorsingsamewerking.?

?WALTER SISULU UNIVERSITEIT(OOS KAAP) EN NHLS KUS TAK?

Samewerking in terme van navorsing en onderrig.?

DESMOND TUTU TB SENTRUM?

Fasiliteer samewerking tussen die verskeie navorsers betrokke by TB navorsing.??

DST/NRF SENTRUM VIR UITNEMENDHEID IN BIOMEDIESE TB NAVORSING?

?

MNR SENTRUM VIR TUBERKULOSE NAVORSING??

?

?