肆客足球

Gemengde Leer Gevallestudies

?As deel van die “Geteikende Vernuwing van Akademiese Programme Projek” by die Universiteit van Stellenbosch, is een van ons doelwitte die deel van goeie praktyk met betrekking tot  die integrasie van leertegnologie? in die kurrikulum asook die bevordering van interdissiplinêre dialoog rakende moontlike samewerking of die deel van nuwe idees.

Die reeks gevallestudie boekies verskaf aan akademici die eerste stap in blootstelling aan tegnologie-verrykte leer en onderrig praktyke wat tans manifesteer in die verskillende fakulteite.

Kontak asb die Gemengde Leer Ko?rdineerder in jou fakulteit indien jy verdere ondersteuning of informasie rakende enige van die gevallestudies benodig.


?Gevallestudies 2014.png?Gevallestudies 2015.png

??2016 GS.png